17:30 Sport - 8 Mei 2018
Loading player...
Die flank Tier Schoeman is die jongste speler wat bevestig het dat hy die Toyota Cheetahs gaan verlaat. Daar was al ‘n geruime tyd bespiegeling dat die speler die span sou verlaat, maar dit is egter vanoggend bevestig.
Die nuut-gekroonde Premiersokkerliga-kampioene en huidige Afrika-kampioene, Mamelodi Sundowns, is die groen lig gegee om vir die Spaanse reuse, Barcelona, in Suid-Afrika te pak.
Die Proteas se vrouespan is oortuig daarvan dat hulle môre ‘n reeks-oorwinning oor Bangladesj kan beklink wanneer die twee spanne teen mekaar te staan kom in Kimberley in die derde internasionale eendagwedstryd.