17:30 Sport - 7 Mei 2018
Loading player...
Die Tafel Lager Griekwas is slaggereed vir die seisoen se eerste buurstryd wanneer hulle Sondagmiddag vir die Toyota Vrystaat XV pak in die Super Sport Rugby Uitdaagreeks.
Die bepalings vir die 2018 Curriebeker Premier-afdeling sal eers aanstaande maand goedgekeur word tydens die Suid-Afrikaanse Rugby Unie se Uitvoerende -en Algemeneraad vergaderings.
Die Proteas se vrouespan het ‘n reeks oowinning in hul visier wanneer hulle Woendag vir Bangladesj die stryd aansê in Kimberley in die derde internasionale eendagwedstryd.