17:30 Sport - 3 Mei 2018
Loading player...
Die verdedigende Guinness Pro14 kampioene, Scarlets, sal wil staatmaak op hul goeie tuisrekord wanneer hulle Saterdag vir die Toyota Cheeahs pak in die uitkloprondtes.
Die VKB Knights se paaltjiewagter, Rudi Second, is verras met sy benoeming vir ‘n Krieket Suid-Afrika eerbewys. Second is benoem vir die Sunfoilreeks se Speler van die Seisoen-toekenning vir sy 803 lopies teen ‘n gemiddeld van 80.3 lopies.
Die koningin van padwedlope, Kesa Molotsane, keer die week terug na haar gunsteling jagveld wanneer sy aan die Spar Vroue 10km-reeks in Port Elizabeth sal deelneem.