17:30 Sport 30 April 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs het in Londen geland voor hul groot Guinness Pro14-uitspeelwedstryd teen die verdedigende kampioene, Scarlets.
Die 2017 Meester-kampioen, Sergio Garcia, is die eerste speler wat bevestig het dat hy aan die 2018 Nedbank-uitdaagtoernooi by die Gary Player-buiteklub sal deelneem.
Krieket Suid-Afrika en Krieket Australië het albei bevestig dat die Proteas en Australië later vanjaar koppe sal stamp in ‘n reeks van drie internasionale eendagwedstrye en ‘n enkele T20 internasionale eendagwedstryd Doer Onder.