17:30 Sport - 24 April 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs sal ligloop vir die Southern Kings wanneer die twee spanne koppe stamp in die laaste rondte van die Guinness Pro14 group wedstryde.
Ben Crouse van Bloemfontein is aangewys op die skeidsregterpaneel vir die opkomende Sewes-wêreldbeker wat later vanjaar in San Francisco sal plaasvind.
Die Premier Sokkerliga hervat vanaand met drie wedstryde wat beslis sal word en die geveg vir die top agt word nou vuurwarm.
Bloemfontein Celtic het op hulle beurt hul visier op die sesde posisie wanneer hulle vanaand kragte meet met die 7de geplaase Chippa United.