17:30 Sport - 23 April 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs sal reeds Sondag na Wallis vlieg vir hul Guinness Pro14-kwarteindstryd teen die verdedigende kampioene, Scarlets.
Die Diamond Oval in Kimberley en die Mangaung Oval in Bloemfontein sal gasheer speel vir die eerste twee internasionale eendagwedstryde tussen die Proteas en Zimbabwe later vanjaar.
Die wêreld en Suid-Afrikaanse hokkielegende, Pietie Coetzee, is verheug met die ontwikkeling van die sport in die Vrystaat oor die afgelope paar jaar. Die Bloemfontein-boorling was die afgelope naweek terug in haar geboortestad waar sy ‘n paar hokkieklinieke aangebied het.