17:30 Sport - 19 April 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs-stut, Ox Nche, is verheug dat hy opgeroep is na die Springbok-oefenkamp wat die naweek in Durban sal begin.
Die Kaizer Chiefs-breier, Steve Komphela, is vanmening dat hy die span nie aan die einde van die seisoen sal verlaat die.
Die deelname van die voormalige wêreld nommer een in albei vroue en mans tennis, Serena Williams en Andy Murray, is vir die 2018 Franse Ope bevestig.