17:30 Sport - 18 April 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs is van mening dat hulle aanstaande maand ‘n groot stelling kan maak tydens die uitkloprondtes van die Guinness Pro14-reeks. Aanstaande week pak die Cheetahs die Southern Kings in Port Elizabeth en hulle het slegs ‘n elke punt nodig om te verseker dat hulle teen Scarlets in Llanelli sal speel.
Die Proteas se vrouespan sal aanstaande maand vir Bangladesj die stryd aansê in ‘n reeks van vyf internasionale eendagwedstryde asook die T20 internasionale wedstryde in Potchefstroom, Kimberley en Bloemfontein.
Free State Stars het bevestig dat daar baie belangstelling is in die dienste van die span se huidige afrigter, Luc Eymael. Eymael het die span verlede seisoen van die randjie van relegasie tot sterk aanspraakmakers gehelp in die top-drie posisie in die Premier Sokkerliga. Hy word met Kaizer Chiefs verbind.