17:30 Sport - 16 April 2018
Loading player...
Dit is vanaand die 2018 Varsitybeker-eindstryd met die Universiteit van Stellenbosch Maties wat koppe met die Noordwes Universiteit Pukke stamp by die Danie Craven-stadion.
Die tweemalige Statebondspeler-kampioen, Caster Semenya, erken dat dit haar seisoen se doelwit was om die 34-jaar oue Suid-Afrikaanse 1500m rekord van Zola Budd te breek.
Free State Stars-visier is op silverware, met die span wat Saterdag in die halfeindstryd van die Nedbankbeker in aksie sal wees. Ea Lla Koto speel in ‘n wegwedstryd teen die Kaizer Chiefs by die Moses Mabidha-stadion in Durban.