17:30 Sport - 13 April 2018
Loading player...
Die driemalige wêreld en tweemalige Olimpiese 800m kampioen, Caster Semenya, is nou ook ‘n tweemalige Statebond kampioen. Semenya het vandag die Statebondspele 800m rekord verpletter toe dy die goud vir Suid-Afrika in 1:56.68 gewen het om die nuwe rekord op te stel.
Die Ierse span, Munster, is waaksaam oor die Johan Goosen factor wanneer hulle vanaand in Bloemfontein vir die Toyota Cheetahs in die Guinness Pro14 pak.
Dit is weereens ‘n volle naweek van Premier Sokkerliga aksie met ‘n paar belangrike wedstryde wat môre en Sondag beslis sal word. Die groote is môre wanneer Free State Stars teen Bloemfontein Celtic te staan kom in die Vrystaat buurstryd in Bethlehem.