17:30 Sport - 12 April 2018
Loading player...
Die Springbok losskakel, Johan Goosen, sal môreaand sy ampetlike terugkeer tot rugby maak wanneeer die Toyota Cheetahs vir Munster in die Guinness Pro14 pak.
Dit was weereens ‘n goeie dag vir Suid-Afrika tydens die 2018 Statebondspele in Gold Coast, Australië. Dit was ‘n dubble podium vir Suid-Afrika in die T12 100m naelloop met Ndodomzi Ntutu wat die goud gewen het, gevolg deur Hilton Langehoven vir silver.
Bafana Bafana het vier plek geklim op die nuutse FIFA Wêreldranglys wat vanoggend bekend gemaak is. Die volg nadat hulle verlede maand die vier nasies toernooi in Zambië gewen het. Hulle beklee nou die 72ste plek op die ranglys, en is tans nommer 15 in Afrika.