17:30 Sport - 11 April 2018
Loading player...
Die wereldkampione, Luvo Manyango, het ‘n nuwe Statebond Spele verspring rekord opgestel in Gold Coast, Australië, toe hy goud vir Suid-Afrika gewen het.
Die Springbok-losskakel, Johan Goosen, en die skrumskakel, Rudy Paige, kan heel moonlik Vrydagaand hul Guinness Pro14-buigings maak wanneer die Toyota Cheetahs vir Munster in Bloemfontein pak.
Die Bafana Bafana- en Bloemfontein Celtic-verdediger, Lorenzo Gordinho, sal Saterdag se buurstryd teen Free State Stars misloop.