17:30 Sport - 10 April 2018
Loading player...
Die driemalige wêreld en tweemalige Olimpiese kampioen, Caster Semenya, het nou ook ‘n Statebond Spele tot haar naam.
Die Ierse span, Munster, sal heelwat aan hul span timmer wat Vrydagaand vir die Toyota Cheetahs die stryd sal aansê in die Guinness Pro14-reeks.
Free State Stars sal sake wil regstel wanneer hulle Saterdagaand vir Bloemfontein Celtic pak in die groot Vrystaat buurstryd in die Premier Sokkerliga.