17:30 Sport - 9 April 2018
Loading player...
Die Ierse span verwag niks minder as ‘n strawwe stryd wanneer hulle Vrydagaand in die Guinness Pro14 teen die Toyota Cheetahs te staan kom.
Akani Simbine wen die 100m naelloop vir mans goue medalje by die Statebondspele in Gold Coast, Australië.
Suid-Afrika se Cameron van den Burgh het ‘n nuwe Statebondspele rekord opgestel in die 50m borsslag vir man toe hy die goue medalje gewen het.
Van den Burgh het vir die wêreldrekordhouer Adam Peatty geklop in ‘n tyd van 26.48 sekondes. Die 20-jarige Tatjana Schoenmaker van Johannesburg het ‘n paar minute later ‘n Afrika-rekord in die 100m borsslag vir vroue opgestel toe sy die goud in 1:06.41 gewen om by haar 200m goud te voeg.