17:30 Sport - 5 April 2018
Loading player...
Die Cardiff Blues sal na verwagting eers môre in Bloemfontein aankom vir hul Guinness Pro14 kragmeting teen die Toyota Cheetahs. Die span se vlug vanaf Londen na Suid-Afrika is verwander wat daartoe gelui het dat hul skedule ook heelwat verander. Dit kan egter in die guns van die span die Rosestad tel.
Die Suid-Afrikaanse driekampatleet, Richard Murray, was vol lof vir sy spanmaat, Henri Schoeman, wat Suid-Afrika se eerste medalje tydens die 2018 Statebondspele in Gold Coast, Australië gewen het.
Die sesmalige Meesters kampioen, Jack Nicklaus, is van mening dat Rory McIlroy Sondag die groenbaadtjie sal dra na afloop van die die laaste rondte van die jaar se eerste major by Augusta.