17:30 Sport - 14 April 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs is slaggereed vir hul grootste uitdaagting tot dus vêr in die Guinness Pro14 wanneer hulle Saturdag vir die Cardiff Blues die stryd aansê in rondte 20 van die toernooi.
Krieket Suid-Afrika het die bepalings vir die Proteas se toer in July en Augustus na Sri Lanka bevestig. Suid-Afrika se in ‘n reeks van twee toetse, vyf internasionale eendagwedstryde asook ‘n elke T20 intenasionale wedstryd teen Sri Lanka meedig.
Bloemfontein Celtic se volle aandag is weereens op die Premier Sokkerliga met die span wat in strawe wedstryde oor die volgende maand sal meeding, en hul teenstanders sluit in ondemeer Orlando Pirates, Free State Stars, Baroka FC en die pasaangeers, Mamelodi Sundowns.