17:30 Sport - 3 April 2018
Loading player...
Vernon Philander her vanoggend ses paaltjies vir drie lopies platgetrek om vir Suid-Afrika tot ‘n 492 lopie sege oor Australië te lei in die vierde toets op die Wanderders in Johannesburg.
Die Toyota Cheetahs het die voormalige Junior Springbok losvoorspeler, Aidon Davis, vir die volgende drie jaar gekontrakteer.
Dit is die Meesters week by Augusta en vanjaar se toernooi sal na verwagting een van die beste nog wees. Daar is vanjaar, nie soos in die vorige jare ‘n uit- en uit gunsteling om Sondag koning te kraai by die ikoniese gholfbaan nie.