17:30 Sport - 27 Maart 2018
Loading player...
Daar word in Australië beweer dat die aanvangskolwer, David Warner, die meesterbrein is agter die Sandpapier-saga wat die toetsreeks tussen Suid-Afrika en die span van Doer Onder tydens die derde toets op Nuweland geruk het.
Die Toyota Cheetahs sal die verdigende kampioene, Scarlets, die stryd aansê indien die Guinness Pro14-punteleer ná die volgende drie rondtes onverandered bly.
Die driemalige Wêreld- en tweemalige Olimpiese 800m-kampioen, Caster Semenya, sal Suid-Afrika se amptelike vlagdraer wees tydens aanstaande maand se Statebondspele in Australië.