17:30 Sport - 22 Maart 2018
Loading player...
Niel Marais sal môreaand op senter uitdraf wanneer die Toyota Cheetahs vir die Dragons die stryd aansê in rondte 18 van die Guinness Pro14.
Dean Elgar het net na middagete sy 12de toets vyftigtal gemoker e nook die 15de Suid-Afrikaaner geword om 3000 of meer toetslopies aanteken.
Die driemalige wêreld- en tweemalige Olimpiese 800m kampioen, Caster Semenya, het het Zola Budd-Pieterse se Suid-Afrikaanse 1500m record in haar visier.