17:30 Sport - 15 March 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs beskou aanstaande week se Guinness Pro14 wedstryd teen die Dragons in Newport as ‘n gulde geleentheid vir ‘n wegwedstryd op die kerfstok.
Die driemalige Wêreld- en tweemalige Olimpiese 800m kampioen, Caster Semenya, het vroeër vandeesweek haar graad aan die Noord-Wes Universiteit ontvang.
Die loting vir die Nedbankbeker-kwarteindtrondte sal vanaand in Johannesburg plaasvind. Die rondte van 16 is gisteraand voltooi en die agt oorblywende spanne is bevestig.