17:30 Sport - 14 March 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs se diepte op vleuel sal nou deeglik getoets word in aanstaande week se Guinness Pro14-kragmeting teen die Dragons in Newport.
Die bepalings is bekend gemaak vir die naweek se Skole T20-toernooi in Pretoria. Die VKB Knights se verteenwoordiger, Saint Andrew’s, begin Vrydagoggend hul veldtog teen die binnelandse fokusspan, Prestige College.
Die laaste wedstryd van die Nedbankbeker rondte van 16 vind vanaand plaas wanneer Benni Mcarthy se Cape Town City FC vir Orlando Pirates in die Moederstad die stryd aansê.