17:30 Sport - 13 Maart 2018
Loading player...
Die Springboksewes-losvoorspeler, Carel du Preez, is een van vele nuwe gesigte wat Maandag by die Toyota Cheetahs in Bloemfontein aangemeld het.
Bo en behalwe Johan Goosen het die span hul spelerpoel versterk met die Du Preez, asook die agtsteman Luigi van Jaarsveld, die slot Louis Conradie en die senter Gerhardus van der Walt.
Die voormalige Bulle-paar, die losskakel Louis Fouché asook die heelagter Ulrich Beyers, gaan glo ook by die span aansluit, maar dit is egter nog nie bevestig nie.