17:30 Sport - 7 Maart 2018
Loading player...
Die Vrystaat Rugby Unie het vanoggend die kaartjiepryse aangekondig vir die toets tussen die Springbokke en Engeland in Bloemfontein op 16 Junie. Die pryse wissel tussen R100 en R850 per kaartjie, terwyl daar ook vir ‘n beperkte tyd afslag sal wees vir seisoenkaartjiehouers.
Caster Semenya se visier is op die nasionale 1000m-rekord tydens môreaand Athletix Grand Prix-reeks byeenkoms by die Tuks-stadion in Pretoria.
Die week se enigste Premier Sokkerliga kragmeting vind vanaand plaas met Bloemfontein Celtic wat teen Polokwane City te staan kom. Die wedstryd moes verlede maand plaasvind maar is tot vanaand toe uitgestel.