17:30 Sport - 14 Februarie 2018
Loading player...
Om foute uit te skakel en beter gebruik te maak van geleenthede sal die Toyota Cheetahs se voorland wees wanneer hulle Vrydagaand die Glasgow Warriors in die Guinness Pro14 pak.
Die Nedbankbeker rondte van 32 kragmeting tussen Super Eagles en Free State Stars kan moontlik vir ‘n tweede keer afgelas word weens ‘n onspeelbare veld by Goble Park in Bethlehem.
Die tweemalige Olimpiese –en driemalige Wêreld 800m-kampioen, Caster Semenya, het vroeg aanstaande maand nog ‘n nasionale rekord in haar visier. Die Potchefstroom-atleet sal tydens die Pretoria-been van die Athletix Grand Prix-reeks by die Tuks-stadion aan die 1000m deelneem.