17:30 Sport - 8 Februarie 2018
Loading player...
Die Cardiff Blues wil die Toyota Cheetahs se verdediging uitbuit wanneer die twee spanne Saterdag tydens rondte 14 van die Guinness Pro14-reeks te staan kom.
Dit is bevestig dat die wêreld 100m kampioen, Justin Gatlin, aanstaande maand in Suid-Afrika sal deelneem aan die Athletix Grand Prix-reeks by die Tuks-stadion in Pretoria.
Die verdedigende Nedbankbeker-kampioene, SuperSport United, will sake regstel wanneer hulle Bloemfontein Celtic in die rondte van 32 pak. Verlede week het SuperSport vir Celtic in ‘n PSL-kragmeting met 4-2 laat les opsê in Pretoria.