Grootskerm - The Greatest Showman

Loading player...
Regiseur: Michael Gracey; Akteurs: Hugh Jackman, Zac Efron, Michelle Williams, Rebecca Ferguson, Zendaya Skrywers: Jenny Bicks, Bill Condon; Muskiek: John Debney, Joseph Trapanese
The Greatest Showman is geïnspireer deur die verbeelding van P. T. Barnum. Dit is 'n oorspronklike musiekblyspel wat die begin van “Show Business “ vier en vertel van 'n verbeeldingryke man wat uit niks opgestaan het om 'n skouspel te skep wat 'n wêreldwye sensasie geword het.
13 Jan 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min

Groot Biddag - Verwerping

Annelie gesels met Ds. Wynand Strydom van en Ds Jaco Strydom van Echo Jeug oor verwerping - Die verwerping van kinders, bejaardes en die swakstes in ons samelewing en wat ons veranwoordelikheid is maar ook wat om te doen wanneer dit voel asof God my verwerp het
23 Apr 30 min

Adam onderhoud

Adam het 'n nuwe liedjie! Hulle kuier by Annelie en sing selfs vir haar, haar gunsteling liedjie oor 'n rooikop met haar naam in
10 Apr 28 min

Barto onderhoud

Barto kuier in die ateljee saam met Annelie - Hulle gesels oor sy nuwe enkelsnit Swaartekrag en Annelie sit hom in die "hotseat" met 'n paar eerlike vrae
14 Apr 20 min