17:30 Sport - 30 Januarie 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs het vandag met hul voorbereiding begin vir die opkommende Guinness Pro14 toer van Wallis en Skotland.
Caster Semenya sal aan die voorpunt wees van die Suid-Afrikaanse span wat aan die opkomende Statebondspele in die Gold Coast, Australië, sal meeding.
Die Jamaikaanse naelloop-legende, Usain Bolt, het klem gelê op die belangrikheid om te belê in die jeug-strukture van Suid-Afrikaanse atletiek.