17:30 Sport - 29 Januarie 2018
Loading player...
Die 11de weergawe van die gewilde Varsitybeker-reeks het vanmiddag afgeskop met die verdedigende kampioene, die Universiteit van Pretoria Tuks, wat kragte met die Universiteit van die Vrystaat Shimlas meet.
Dit blyk die Toyota Cheetahs-slot, Reniel Hugo, is ook op pad na Japan waar hy vir Toyota Verblitz sal speel ná afloop van die Guinness Pro14-reeks.
Die Bloemfontein Celtic breier, Veselin Jelušić, kon nie bevestig of die klub nog enige ander spelers sal kontrakteur tydens die huidige oordragsperiode nie.