17:30 Sport - 26 January 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs vleuel, Rosko Specman, het ‘n driekuns van drieë gedruk tydens die Springbok Sewes span se 50-0 oorwinning oor Papua New Guinea by die Sydney Sewes.
Die Wanderers kolfblad was die born van debat op dag drie van die derde en laate toets tussen doe Proteas en Indië.
Roger Federer is steeds op koers vir sy rekord 20ste Grand Slam titel nadat dy vanoggend deur gedring het tot die eindtryd van die Australiese Ope in Melbourne. Die wêreld se nasbeste speler het tot die kampioenskap wesdtryd deurgedring nadat die 21-jarige Chung Hyeon tydens die halfeindtryd weens ‘n blaas ontrek het.