17:30 Sport - 25 Januarie 2018
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie het bevestig dat die terugvoer oor die Toyota Cheetahs en die Southern Kings se deelname aan die Guinness Pro14 positief is.
Die Wanderers-kolfblad het die lewe vir die Suid-Afrikaanse kolwers moeilik gemaak op dag twee van die derde en laaste toets teen Indië.
Die naweek se Premiersokkerliga-aksie skop môreaand af met Martizburg United teen Chippa United en Ajax Cape Town wat Free State Stars pak. Die wedstryd wat egter op almal se lippe is, is die kragmeting tussen Kaizer Chiefs en die pasaangeërs, Mamelodi Sundowns, by die ENB-stadion.