17:30 Sport - 24 Januarie 2018
Loading player...
Indië het vanoggend die loot gewen en het besluit om eerste te kolf in die derde en laate toets teen Suid-Afrika op die Wanderers.
Die Toyota Cheetahs glo dat hulle ‘n sterk span oorsee sal kan stuur vir hul opkomende Guinness Pro14-toer in Wallis en Skotland.
Bloemfontein Celtic se visier is om die sesde posisie op die PSL-punteleer wanneer hulle vanaand vir AmaZulu by die King Zwelithini-stadion pak.