17:30 Sport - 22 Januarie 2018
Loading player...
Die Springbok-sewesspan het vanoggend in Sydney geland vir die Australiese been van die HSBC Sewes-wêreldreeks.
Die Proteas se paaltjiewagter, Quinton de Kock, kan moontlik sy plek kwyt wees vir die derde en laaste toets teen Indië wat Woensdag op die Wanderers begin.
Bloemfontein Celtic wil vandeesweek weer na die wenpad terugkeer wanneer hulle AmaZulu by die King Zwelithini-stadion pak.