17:30 Sport - 19 January 2018
Loading player...
Oupa Mohoje sal die Toyota Cheetahs môre aanvoer tydens hul Guinness Pro14 buiging teen die Southern Kings in Bloemfontein.
Die Proteas sal na verwagting weer eens vier naatboulers inspan vir aanstaande week se derde en laaste toets teen Indië op die Wanderers in Johannesburg.
Die naweek se Premier Sokkerliga aksie skop vanaand in Johannesburg af met die verdedigende kampioene Wits wat tuis speel teen Bloemfontein Celtic.