17:30 Sport - 18 Januarie 2018
Loading player...
Die legendariese Suid-Afrikaanse snelbouler, Allan Donald, is van mening dat ‘n ster gebore is in die vorm van Lungi Ngidi.
Die Southern Kings sal sonder die dienste van hulle losskakel, Oliver Zono, moet klaarkom tydens Saterdag se Guinness Pro14-buurstryd teen die Toyota Cheetahs in Bloemfontein.
Daar was nog ‘n groot skok vir Suid-Afrika tydens die Australiese Ope in Melbourne, maar die keer in die mans dubbelspel. Vanoggend is die 8ste gekeurde Suid-Afrikaner, Raven Klaasen, en sy speelmaat, Michael Venus van Nieu-Seeland, in skoonstelle uitgeskakel.