17:30 Sport - 16 Januarie 2018
Loading player...
Die Springbok-flank, Oupa Mohoje, kan moontlik die Toyota Cheetahs aanvoer tydens hul Guinness Pro14-buurstryd teen die Southern Kings in Bloemfontein.
AB de Villiers en Dean Elgar het albei uitgemis op honderdtalle op dag vier van die tweede toets teen Indië op SuperSport Park.
Die groot kanonne sal nie tydens die eerste rondte van die Nedbankbeker teen mekaar te staan kom nie.
Daar is egter vyf wedstryde waarin PSL-spanne met mekaar koppe sal stamp.
Bloemfontein Celtic sal tuis speel teen SuperSport United in die Rosestad.