17:30 Sport - 15 Januarie 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetas sal nogsteeds ligloop vir die Southern Kings, ten spyte van Saterdag se 45-21 oorwinning in die Guinness Pro14 in die Baai.
Die Proteas het ‘n 30-lopie eerste beurt voorsprong oor Indië behou op dag drie van die tweede toets op SuperSport Park in Centurion.
Suid-Afrika se Kevin Anderson was die grootste naam in die mans enkelspel op die Australiese Ope in Melbourne wat op dag een die trekpas gekry het.