17:30 Sport - 12 Januarie 2018
Loading player...
Niel Marais draf môre op binnesenter uit vir die Toyota Cheetahs in hul Guinness Pro14-buurstryd teen die Southern Kings in Port Elizabeth.
Die Proteas verwag ‘n goeie kolfblad vir die tweede kriekettoets teen Indië op SuperSport-park in Centurion.
Suid-Afrika se voorste gholfspeler, Branden Grace, is steeds op koers vir sy tweede Europese Toer title in twee maande.