17:30 Sport - 9 Januarie 2018
Loading player...
Die haker, Torsten van Jaarsveld, sal vir Toyota Cheetahs die week aanvoer tydens hul Guinness Pro14 buurstryd teen die Southern Kings in Port Elizabeth. Die Springbok senter, Francois Venter, sal die kragmeting weens ‘n besering misloop.
Die VKB Knights snelbouler, Duanne Olivier, will net sy kant in die nasionale span, en dit al speel hy nie tydens die tweede kriekettoets teen Indië nie.
Die wêreld se tweede oudste gholfope slaan Donderdagoggend af met die 107de weergawe van die BMW Suid-Afrikaanse Ope wat by die Glendower Gholfklub gaan plaasvind.