17:30 Sport - 8 Januarie 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs verwag die week nog ‘n strawwe stryd wanneer hulle die Southern Kings die stryd aansê in hul heel eerste Guinness Pro14-buurstryd.
Die Proteas naatboluer, Dale Steyn, al amptelik die res van die toetsreeks tussen Suid-Afrika en Indië misloop weens sy hakskeenbesering.
Die Bafana Bafana-verdediger, Lorenzo Gordinho, voel geëerd om sy loopbaan by die PSL-klub, Bloemfontein Celtic, voort te sit.