17:30 Sport - 14 Desember 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs was vandees week goed verteenwoordig tydens die eerste My Players-toekennningsgeleentheid in Johannesburg. Die Cheetahs het met drie van die sewe toekennings weg gestap.
Bloemfontein Celtic sal sonder die dienste van hulle breier, Veselin Jelusic, moet klaar kom tydens Saterdag se groot Premier Sokkerliga kragmeting teen Mamelodi Sundowns in Pretoria.
Die Suid-Afrikaans gebore Dawid Malan het die eerste Engelse honderetal aangeteken op dag een van die derde toets om die As teen Australië op die WACA.