17:30 Sport - 12 Desember 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs beoog om gebruik te maak van die dienste van die nuwe Direkteur van Suid-Afrikaanse Rugby, Rassie Erasmus.
Bloemfontein Celtic se visier is op die topposisie op die PSL punteleer voor die Kersfeesvakansie.
Die Vrystaat Krieket Unie het vir Raynard van Tonder en Gerald Coetzee geluk gewens met hul insluiting in die 15-man Suid-Afrikaanse span wat gaan meeding in die Onder-19 Krieket Wêreldbeker in Nieu-Seeland.