17:30 Sport - 7 Desember 2017
Loading player...
Die Springbok Sevens spoedvraat, Seabelo Senatla, sal vandeesweek tydens die Kaapstad Sevens amptelik ‘n Springbok word.
Malibongwe Maketa, wat binnekort die nasionale span se nuwe hulpafrigter sal wees, sien uit na die eerste dag-aand toets in Suid-Afrika.
Dean Burmester het sterk aanspraak gemaak op die 2018 Joburg Open title toe tydens vanoggend se eerste rondte ses onderbaansyfer 66 aangeteken het op die Bushwillow-baan by die Randpark Gholfklub.