17:30 Sport - 6 Desember 2017
Loading player...
Die Springboks Sewes se visier is vir nou slegs op hulle openings wesdtryd van die Kaapstad Sewes. Die HBSC Sewes Wêreldreeks titelhouers en pasaangeers wil vergeet van hul nederlaag teen Engeland in verlede jaar se eindtryd en hul fokus is slegs op Rusland.
Die VKB Knights sal vanaand met niks minder as ‘n sege tevrede wees nie wanneer hulle koppe stamp met die Cape Cobras in the Ram Slam T20-reeks nie.
Bloemfontein Celtic se visier is op hul eerste sege in vyf wedstryde in alle kompetisies wanneer hulle vanaand vir AmaZulu in die PSL pak. In hul laaste drie liga kragmetings het die span twee keer gelykop gespeel en met 1-0 teen Orlando Pirates vasgeval.