17:30 Sport - 4 Desember 2017
Loading player...
Die Springbok Sewesspan se visier is op twee opeenvolgende titles met die Kaapstad Sewes wat vandeesweek plaasvind. Die Blitzbokke het hul HSBC Sewes Wêreld-reeks title verdediging op ‘n hoë noot afgeskop nadat hulle die Doebaai Sewes gewen het.
Intussen het die Springbokke vanoggend in Suid-Afrika geland na afloop van hul jaareind toer na Europa. Die Bokke het oor die naweek met 24-22 teen Wallis in Cardiff vasgeval vir hul derde opeenvolgende nederlaag in die Millennium-stadion.
Bloemfontein Celtic wil Saterdag se nederlaag in die Telkom-uitkloptoernooi agterlaat met die span wat vandeesweek in twee Premier Sokkerliga-wedstryde speel.