8:30 Sport - 4 Desember 2017
Loading player...
Die Springbok land vandag terug in Suid-Afrika na afloop van hul jaareindtoer wat gemengde welsae opgelewer het.
Die Titans het hul onoorwone lopie in die Ram Slam t20-reeks behou na ‘n 5 paaltjie sege op die VKB Knights op St Georges’ park in Port Elizabeth.
Suid-Afrika se Dylan Frittelli het gister ‘n voeljie op die eerste uitspeel puttjie aangeteken op die Heritage Gholfklub op koning te kraai by die Mauritius Ope.