17:30 Sport - 1 December 2017
Loading player...
Die Springbok breier Allister Coetzee staan bankvas agter sy span keuse vir môremiddag se toets teen Wallis in Cardiff.
Die Toyota Cheetahs het slegs een verwandering aan hul beginspan gemaak om vir Scarlets môreaand te pak in die Guinness Pro14-reeks.
Die VKB Knights pak vanaand vir die Highveld Lions op die Mangaung Oval in Bloemfontein in die RamSlam T20-reeks. In Benoni pak die pasaangeers, die Titans vir die Warriors op Willowmore Park en die Dolphins is tuis teen die Cape Cobras op Kingsmead in Durban.
Dit is môre die Telkom Uitkloptoernooi eindtryd met Bloemfontein Celtic wat sakke teen Wits in KwaMashu sal uitspook.