17:30 Sport - 30 November 2017
Loading player...
Dan du Preez en Warrick Gelant is in die Springbokke se beginspan vir Saterdag se toets teen Wallis in Cardiff. Du Preez vervang vir Duane Vermeulen op agsteman, terwyl Courtnall Skoskan plek maak vir die opwindende Gelant.
Die Springbok Sewesspan is slaggereed om hul HSBC Sewes Wêreld-reeks af te skop met die span wat môreoggend vir Uganda pak tydens die Doebaai-sewes. Die Blitzbokke is die verdedigende reeks en Doebaai-kampioene.
Die Wits breier, Gavin Hunt, is van mening dat te moeilik is om vastestel wie die gunstling is om Saterdag die beker te lig wanneer hulle vir Bloemfontein Celtic die stryd aansê tydens die eindstryd van die Telkom Uitklop-toernooi.