17:30 Sport - 27 November 2017
Loading player...
Die Springbok Sewes-span HSBC Sewes Wêreldreeks-titelverdedigning skop vandeesweek af met die Doebaai Sewes wat plaasvind.
Dit is vandees week Bloemfontein Celtic se grootste in vyf jaar wanneer hulle Saterdag vir Wits pak in die eindtryd van die 20017 Telkom Uitklop-toernooi.
Australië het vanoggend slegs 16 boulbeurte nodig gehad om Engeland met 10 paaltjies te verslaan op dag van vyf van die eerste toets om die As.