17:30 Sport - 23 November 2017
Loading player...
Warrick Gelant is op die Springbokke se plaasvervangersbank gekies vir Saterdag se toets teen Italië in Padova.
Toyota Cheetahs hul span aangekondig vir hul Guinness Pro14-kragmeting teen Edinburgh. Die span sien die terugkeer van Clayton Blommetjies op heelagter vir sy eerste wedstryde sedert die tweede rondte.
SuperSport United se selfvertroue loop hoog voor Saterdag se tweede been van die CAF Konfederasiebeker-eindstryd teen TP Mazembe.
Engeland het 196/4 op dag een van die eerste toets om die As teen Australië op die Gabba in Brisbane aangeteken.