17:30 Sport - 22 November 2017
Loading player...
Warrick Gelant sal na verwagting sy lang verwagte Springbok buiging maak wanneer hulle Saterdag vir Italië in Padova pak.
Die Bloemfontein Celtic se visier is op die tweede plek op die Premier Sokkerliga punteleer wanneer hulle vanaand vir Platinum Stars in Rustenburg pak. Gisteraand het Cape Town City FC en Baroka FC 1-1 gelykop gespeel en dit gun vir Celtic die geleentheid om drie plekke te spring op die punteleer.
Vanaand vind daar een wedstryd plaas in die Ram Slam T20-reeks wanneer die Dolphins vir Warriors op Kingsmead in Durban pak.